Subklas van | plantkunde![]() |
---|---|
Onderdeel van | plantkunde![]() |
Bestudeer | boom, Struik![]() |
Beoefen deur | dendroloog![]() |
Dendrologie is die wetenskap van houtagtige gewasse, ook bekend as boomkunde. 'n Dendroloog is 'n boomkundige. Die Amerikaanse USDA definieer dit as: Die identifikasie, sistematiese klassifikasie en studie van die habitus en verspreiding van woudbome en ander houtagtige plante.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search